Blog

Bewaringslandbou Wes-Kaap Suid-Amerika Toer 2012

Posted on: December 19th, 2011 by Argentyn

Bewaringslandbou Wes-Kaap (BLWK) reël in Februarie ‘n geenbewerkingstoer na Brasilië en Paraguay. Groot en klein plase en ‘n werktuigskou sal besoek word tydens die toer wat van Saterdag, 4 Februarie, tot Vrydag, 17 Februarie, plaasvind. Reisplan: Sondag, 5 Februarie 2012: Aankoms op die Sao Paulo-internasionale lughawe, ontmoeting en vervoer na die hotel. Oornag in hotel in Sao [...]

Hartbeesfontein Landbouvereniging Monsanto Toer van Argentinië 2011

Posted on: August 15th, 2011 by Argentyn

Die Hartbeesfontein Landbouvereniging Monsanto Toer van Argentinië 2011 vind plaas vanaf 18 September tot 2 Oktober 2011 en het as mikpunt om die verskille tussen Argentynse en Suid-Afrikaanse boerdery uit te wys. Dit is ‘n geslote toer wat spesifiek op versoek van die Hartbeesfontein Landbouvereniging opgestel is vir 16 van hulle lede wat vir hulself wil [...]

Landbouweekblad toer van Argentinië 2011

Posted on: July 19th, 2011 by admin

Vergelyking van boerdery in Argentina en Suid-Afrika



Google Plus

Facebook Page

Disclaimer

©2012 Laurik International. All rights reserved. by Argento interactivo